Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 21:22, 23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 “As ’n man ’n sonde gepleeg het wat die doodstraf verdien en hy doodgemaak is+ en julle hom aan ’n paal gehang het,+ 23 mag sy lyk nie die hele nag aan die paal bly hang nie.+ Julle moet sorg dat julle hom daardie selfde dag begrawe, want iemand wat opgehang is, is deur God vervloek,+ en julle mag nie julle land, wat Jehovah julle God aan julle as ’n erfdeel gee, onrein maak nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel