Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 22:16-18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Want honde omsingel my.+

      Hulle omring my soos ’n groep misdadigers.+

      Soos ’n leeu byt hulle my hande en voete.+

      17 Ek kan al my bene tel.+

      Hulle kyk en staar na my.

      18 Hulle verdeel my klere onder mekaar,

      en hulle werp die lot oor my klere.+

  • Jesaja 53:7-9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Hy was onderdruk+ en het toegelaat dat lyding oor hom kom,+

      maar hy het nie sy mond oopgemaak nie.

      Soos ’n skaap is hy gebring om geslag te word,+

      soos ’n ooi wat nie ’n geluid maak voor die skeerders nie,

      en hy het nie sy mond oopgemaak nie.+

       8 Weens ’n onregverdige vonnis* is hy weggeneem.

      En wie sal aandag skenk aan die besonderhede van sy geslag?*

      Want hy is uit die land van die lewendes afgesny.+

      Weens die oortreding van my volk is hy geslaan.*+

       9 Hy het ’n graf tussen die goddeloses gekry,+

      en toe hy gesterf het, is hy by die rykes* begrawe,+

      hoewel hy niks verkeerds gedoen* het nie

      en nooit iets bedriegliks gesê het nie.+

  • 1 Korintiërs 15:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Want een van die eerste dinge wat ek aan julle oorgedra het, was iets wat ek ook ontvang het, dat Christus vir ons sondes gesterf het, volgens die Skrif,+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel