39 Hy het ’n entjie verder gegaan en met sy gesig na die grond toe neergeval en gebid:+ “My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie beker+ by my verbygaan. Maar laat dit nie wees soos ek wil nie, maar soos u wil.”+
30 Ek kan niks uit my eie doen nie. Net soos ek hoor, oordeel ek, en my oordeel is regverdig+ omdat ek nie my eie wil soek nie, maar die wil van hom wat my gestuur het.+