Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 9:3, 4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Van die skrifgeleerdes het vir hulleself gesê: “Hierdie man laster.” 4 Omdat Jesus geweet het wat hulle dink, het hy gesê: “Hoekom dink julle slegte dinge?+

  • Johannes 2:24, 25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Maar Jesus het nie sy vertroue heeltemal in hulle gestel nie, omdat hy hulle almal geken het 25 en omdat dit vir niemand nodig was om vir hom enigiets oor mense te vertel nie, want hy het geweet wat in die mens is.+

  • Johannes 13:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Hy het geweet wie hom gaan verraai,+ en daarom het hy gesê: “Julle is nie almal skoon nie.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel