Deuteronomium 18:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Ek sal vir hulle ’n profeet soos jy uit hulle broers laat kom,+ en ek sal my woorde in sy mond sit,+ en hy sal vir hulle alles sê wat ek hom beveel.+ Johannes 6:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Toe die mense die wonderwerk* sien wat hy gedoen het, het hulle begin sê: “Dit is beslis die Profeet wat in die wêreld sou inkom.”+
18 Ek sal vir hulle ’n profeet soos jy uit hulle broers laat kom,+ en ek sal my woorde in sy mond sit,+ en hy sal vir hulle alles sê wat ek hom beveel.+
14 Toe die mense die wonderwerk* sien wat hy gedoen het, het hulle begin sê: “Dit is beslis die Profeet wat in die wêreld sou inkom.”+