42 Tog het selfs baie van die leiers geloof in hom gestel,+ maar omdat hulle bang was vir die Fariseërs, wou hulle dit nie erken nie, sodat hulle nie uit die sinagoge geban sou word nie,+
7 So het die woord van God aanhou versprei,+ en die aantal dissipels in Jerusalem het grootliks toegeneem,+ en ’n groot groep priesters het gelowiges geword.+