Johannes 14:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Glo jy nie dat ek in eenheid met die Vader is en die Vader in eenheid met my nie?+ Die dinge wat ek vir julle sê, sê ek nie uit my eie nie,+ maar die Vader wat in eenheid met my bly, doen sy werke.
10 Glo jy nie dat ek in eenheid met die Vader is en die Vader in eenheid met my nie?+ Die dinge wat ek vir julle sê, sê ek nie uit my eie nie,+ maar die Vader wat in eenheid met my bly, doen sy werke.