Matteus 11:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 My Vader het alles aan my oorgegee,+ en niemand ken die Seun ten volle nie, behalwe die Vader,+ en niemand ken die Vader ten volle nie, behalwe die Seun en enigeen aan wie die Seun bereid is om hom te openbaar.+ Johannes 14:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 As julle my geken het, sou julle ook my Vader geken het. Van nou af ken julle hom en het julle hom gesien.”+
27 My Vader het alles aan my oorgegee,+ en niemand ken die Seun ten volle nie, behalwe die Vader,+ en niemand ken die Vader ten volle nie, behalwe die Seun en enigeen aan wie die Seun bereid is om hom te openbaar.+
7 As julle my geken het, sou julle ook my Vader geken het. Van nou af ken julle hom en het julle hom gesien.”+