6 Ons het ons oorsprong by God. Die een wat God leer ken, luister na ons.+ Die een wat nie sy oorsprong by God het nie, luister nie na ons nie.+ Dit is hoe ons onderskei tussen die geïnspireerde stelling wat waar is en die geïnspireerde stelling wat vals is.+