Johannes 7:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Terwyl Jesus mense in die tempel geleer het, het hy uitgeroep: “Julle ken my en weet waar ek vandaan kom. Ek het nie uit my eie gekom nie,+ maar die Een wat my gestuur het, bestaan werklik, en julle ken hom nie.+
28 Terwyl Jesus mense in die tempel geleer het, het hy uitgeroep: “Julle ken my en weet waar ek vandaan kom. Ek het nie uit my eie gekom nie,+ maar die Een wat my gestuur het, bestaan werklik, en julle ken hom nie.+