Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 13:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Sien my raak en antwoord my, o Jehovah my God.

      Gee lig vir my oë, sodat ek nie in die dood gaan slaap nie,

  • Matteus 9:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 het Jesus gesê: “Verlaat die plek, want die dogtertjie het nie gesterf nie. Sy slaap.”+ Toe het hulle hom begin uitlag.

  • Handelinge 7:59, 60
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 59 Terwyl hulle Stefaʹnus met klippe gegooi het, het hy gesmeek: “Here Jesus, ontvang my gees.” 60 Toe het hy op sy knieë gegaan en met ’n sterk stem uitgeroep: “Jehovah,* moet hulle nie vir hierdie sonde verantwoordelik hou nie.”+ En nadat hy dit gesê het, het hy gesterf.*

  • 1 Korintiërs 15:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Daarna het hy aan meer as 500 broers op dieselfde tyd verskyn.+ Die meeste van hulle lewe nou nog, maar party het al gesterf.*

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel