Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 12:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 “‘Julle moet hierdie dag herdenk, en julle moet in al julle geslagte ’n fees vir Jehovah vier op hierdie dag. Dit is ’n permanente wetsbepaling dat julle hierdie dag vier.

  • Deuteronomium 16:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 “Onthou die maand Abib,* en vier die Pasga vir Jehovah julle God,+ want in die maand Abib het Jehovah julle God julle in die nag uit Egipte uitgelei.+

  • Johannes 2:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Die Pasga+ van die Jode was naby, en Jesus het na Jerusalem gegaan.

  • Johannes 5:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Ná hierdie dinge was daar ’n fees+ van die Jode, en Jesus het na Jerusalem gegaan.

  • Johannes 6:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 En die Pasga,+ die fees van die Jode, was naby.

  • Johannes 12:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Ses dae voor die Pasga het Jesus in Betaʹnië aangekom, waar Laʹsarus+ was, wat deur Jesus uit die dood opgewek is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel