Matteus 21:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Hulle het die donkie asook die jong donkie gebring, en hulle het hulle bo-klere op hulle gesit. Toe het Jesus op die jong donkie gaan sit.+ Markus 11:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Hulle het toe die jong donkie+ na Jesus toe gebring, en hulle het hulle bo-klere op die donkie gesit. Toe het Jesus op die donkie gaan sit.+ Lukas 19:35 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 35 En hulle het hom na Jesus toe gelei, en hulle het hulle bo-klere op die jong donkie gesit en Jesus op die donkie laat sit.+
7 Hulle het die donkie asook die jong donkie gebring, en hulle het hulle bo-klere op hulle gesit. Toe het Jesus op die jong donkie gaan sit.+
7 Hulle het toe die jong donkie+ na Jesus toe gebring, en hulle het hulle bo-klere op die donkie gesit. Toe het Jesus op die donkie gaan sit.+
35 En hulle het hom na Jesus toe gelei, en hulle het hulle bo-klere op die jong donkie gesit en Jesus op die donkie laat sit.+