41 Hy het van hulle af weggegaan, omtrent ’n klipgooi ver, en hy het op sy knieë gegaan en begin bid: 42 “Vader, as u wil, neem hierdie beker van my af weg. Maar laat nie my wil nie, maar u wil plaasvind.”+
7 Gedurende sy lewe op aarde* het Christus met sterk uitroepe en trane+ smeekgebede en gebede gedoen tot die Een wat hom uit die dood kon red, en sy gebede is beantwoord omdat hy God gevrees het.