Johannes 14:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Jesus het vir hom gesê: “Ek is nou al so lank by julle, Filippus. Hoe is dit dat jy my nog nie leer ken het nie? Enigiemand wat my gesien het, het ook die Vader gesien.+ Hoekom sê jy dan: ‘Wys vir ons die Vader’?
9 Jesus het vir hom gesê: “Ek is nou al so lank by julle, Filippus. Hoe is dit dat jy my nog nie leer ken het nie? Enigiemand wat my gesien het, het ook die Vader gesien.+ Hoekom sê jy dan: ‘Wys vir ons die Vader’?