Matteus 26:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Toe het Petrus vir hom gesê: “Al struikel al die ander as gevolg van u, sal ek nooit struikel nie!”+ Markus 14:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Toe het Petrus vir hom gesê: “Selfs al struikel al die ander, sal ek nie struikel nie.”+ Lukas 22:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Toe het hy vir hom gesê: “Here, ek is gereed om saam met u in die gevangenis in te gaan en selfs om saam met u te sterf.”+
33 Toe het Petrus vir hom gesê: “Al struikel al die ander as gevolg van u, sal ek nooit struikel nie!”+
33 Toe het hy vir hom gesê: “Here, ek is gereed om saam met u in die gevangenis in te gaan en selfs om saam met u te sterf.”+