Matteus 26:34 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 Jesus het vir hom gesê: “Ek verseker jou: Vanaand, voordat ’n haan kraai, sal jy drie keer sê dat jy my nie ken nie.”+ Markus 14:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Jesus het toe vir hom gesê: “Ek verseker jou: Vandag, ja, vanaand nog, voordat ’n haan twee keer kraai, sal jy drie keer sê dat jy my nie ken nie.”+ Lukas 22:34 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 Maar hy het gesê: “Ek sê vir jou, Petrus, voordat ’n haan vandag kraai, sal jy drie keer sê dat jy my nie ken nie.”+ Johannes 18:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Petrus het dit egter weer ontken, en onmiddellik het ’n haan gekraai.+
34 Jesus het vir hom gesê: “Ek verseker jou: Vanaand, voordat ’n haan kraai, sal jy drie keer sê dat jy my nie ken nie.”+
30 Jesus het toe vir hom gesê: “Ek verseker jou: Vandag, ja, vanaand nog, voordat ’n haan twee keer kraai, sal jy drie keer sê dat jy my nie ken nie.”+
34 Maar hy het gesê: “Ek sê vir jou, Petrus, voordat ’n haan vandag kraai, sal jy drie keer sê dat jy my nie ken nie.”+