Johannes 14:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Terwyl ek nog by julle is, sal ek aanhou om julle die vrede te gee wat julle nou geniet.+ Die vrede wat ek julle gee, is anders as die vrede wat die wêreld julle gee. Moenie dat julle harte bekommerd of bang word nie.
27 Terwyl ek nog by julle is, sal ek aanhou om julle die vrede te gee wat julle nou geniet.+ Die vrede wat ek julle gee, is anders as die vrede wat die wêreld julle gee. Moenie dat julle harte bekommerd of bang word nie.