Johannes 5:36 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 Maar ek het die getuienis wat groter is as die getuienis van Johannes. Want hierdie werk wat ek doen, die werk wat my Vader my gegee het om te doen, getuig dat die Vader my gestuur het.+
36 Maar ek het die getuienis wat groter is as die getuienis van Johannes. Want hierdie werk wat ek doen, die werk wat my Vader my gegee het om te doen, getuig dat die Vader my gestuur het.+