Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 11:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Die blindes kan nou sien,+ die kreupeles loop, die melaatses+ word genees,* die dowes hoor, die dooies word opgewek en die armes word van die goeie nuus vertel.+

  • Johannes 3:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Hy het in die nag+ na Jesus toe gekom en vir hom gesê: “Rabbi,+ ons weet dat u as ’n leermeester van God af gekom het, want niemand kan hierdie wonderwerke*+ doen wat u doen tensy God met hom is nie.”+

  • Johannes 7:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 Nogtans het baie van die skare geloof in hom gestel,+ en hulle het gesê: “Wanneer die Christus kom, sal hy tog nie meer wonderwerke* doen as wat hierdie man gedoen het nie, of hoe?”

  • Johannes 10:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Jesus het hulle geantwoord: “Ek het vir julle gesê, en tog glo julle nie. Die werke wat ek in die naam van my Vader doen, getuig oor my.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel