17 Jesus het vir haar gesê: “Hou op om aan my vas te klou, want ek het nog nie na die Vader opgevaar nie. Maar gaan na my broers toe+ en sê vir hulle: ‘Ek vaar op na my Vader+ en julle Vader en na my God+ en julle God.’”
3 Maar ek wil hê dat julle moet weet dat die Christus die hoof van elke man is,+ die man die hoof van die vrou+ is en God die hoof van die Christus is.+
28 Maar wanneer alles aan hom onderwerp is, sal die Seun hom ook onderwerp aan die Een wat alles aan hom onderwerp het,+ sodat God alles vir elkeen kan wees.+
5 Behou dieselfde denke en gesindheid wat Christus Jesus gehad het.+6 Al was hy soos God,*+ het hy dit nooit eens oorweeg om homself aan God te probeer gelykstel nie.+