Matteus 12:50 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 50 Want elkeen wat die wil doen van my Vader wat in die hemel is, is my broer en suster en ma.”+ Johannes 14:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Jesus het vir hom gesê: “As iemand my liefhet, sal hy my woord gehoorsaam,+ en my Vader sal lief wees vir hom, en ons sal na hom toe kom en ons woning by hom maak.+
23 Jesus het vir hom gesê: “As iemand my liefhet, sal hy my woord gehoorsaam,+ en my Vader sal lief wees vir hom, en ons sal na hom toe kom en ons woning by hom maak.+