Psalm 22:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Ek sal u naam aan my broers bekend maak.+ Ek sal u in die gemeente loof.+ Handelinge 15:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Siʹmeon+ het verduidelik hoe God vir die eerste keer aan die nasies gedink het sodat hy uit hulle ’n volk vir sy naam kan neem.+ Hebreërs 2:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 want hy sê: “Ek sal u naam aan my broers bekend maak. Ek sal u in die gemeente loof deur liedere te sing.”+
14 Siʹmeon+ het verduidelik hoe God vir die eerste keer aan die nasies gedink het sodat hy uit hulle ’n volk vir sy naam kan neem.+
12 want hy sê: “Ek sal u naam aan my broers bekend maak. Ek sal u in die gemeente loof deur liedere te sing.”+