Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hebreërs 2
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Hebreërs

      • Skenk meer as gewone aandag (1-4)

      • Alles aan Jesus onderwerp (5-9)

      • Jesus en sy broers (10-18)

        • Vernaamste Leier deur wie redding sal kom (10)

        • ’n Genadige hoëpriester (17)

Hebreërs 2:1

Kruisverwysings

  • +Lu 8:15
  • +Ps 73:2; Heb 3:12; 2Pe 3:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 60

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/11, bl. 9-10

    Die Wagtoring,

    2013/12/15, bl. 9

    2004/4/1, bl. 11-12

    2002/9/15, bl. 10-12

    1998/1/1, bl. 6-8

    1988/2/15, bl. 20

    1986/6/1, bl. 13-14

    “Hele Skrif”, bl. 245

    Koninkryksbediening—1989,

    1989/8, bl. 3

Hebreërs 2:2

Kruisverwysings

  • +Ga 3:19
  • +De 4:3; Jud 5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1990),

    1990/5/1, bl. 30

Hebreërs 2:3

Kruisverwysings

  • +Heb 10:28, 29
  • +Mr 1:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1990),

    1990/5/1, bl. 30

Hebreërs 2:4

Kruisverwysings

  • +Han 2:22
  • +1Kor 12:11

Hebreërs 2:5

Kruisverwysings

  • +Han 17:31; 2Pe 3:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/8/15, bl. 11

    1994/4/1, bl. 6-7

Hebreërs 2:6

Kruisverwysings

  • +Ps 144:3

Hebreërs 2:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1990),

    1990/1/15, bl. 17

Hebreërs 2:8

Kruisverwysings

  • +Ps 8:4-6
  • +Mt 28:18; 1Kor 15:27; Ef 1:22
  • +1Pe 3:22
  • +Ps 110:1

Hebreërs 2:9

Kruisverwysings

  • +Flp 2:7
  • +Op 5:9
  • +Jes 53:5, 8; Ro 5:17; 1Ti 2:5, 6

Hebreërs 2:10

Voetnote

  • *

    Of “die Hoofbewerker van hulle redding”.

Kruisverwysings

  • +Ro 8:18, 19; 2Kor 6:18
  • +Han 5:31; Heb 12:2
  • +Lu 24:26; Heb 5:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nuwe Wêreld-vertaling (nwt), bl. 1817

    Die Wagtoring (1998),

    1998/2/15, bl. 12-13, 19-20

Hebreërs 2:11

Kruisverwysings

  • +Joh 17:19; Heb 10:14
  • +Joh 20:17
  • +Mt 12:50; Ro 8:29

Hebreërs 2:12

Kruisverwysings

  • +Ps 22:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/4/15, bl. 21

    1997/7/1, bl. 17

    1986/8/15, bl. 21

Hebreërs 2:13

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kruisverwysings

  • +Jes 8:17
  • +Jes 8:18

Hebreërs 2:14

Kruisverwysings

  • +Joh 1:14
  • +Job 1:19
  • +Ge 3:15; Lu 10:18; Joh 8:44; 1Jo 3:8; Op 12:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/5/15, bl. 3-8

    2011/3/15, bl. 25

    2008/10/15, bl. 31-32

    2006/1/15, bl. 27

    2003/7/1, bl. 30

    1999/9/1, bl. 5

    1993/2/1, bl. 6

Hebreërs 2:15

Kruisverwysings

  • +Jes 25:8; Ro 8:20, 21; 1Kor 15:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Aanbid God, bl. 88-89

Hebreërs 2:16

Voetnote

  • *

    Lett. “saad”.

Kruisverwysings

  • +Ga 3:29

Hebreërs 2:17

Kruisverwysings

  • +Flp 2:7
  • +Ro 3:25; 1Jo 2:1, 2; 4:10
  • +Ro 5:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/4/15, bl. 21

    2007/2/1, bl. 20-21

Hebreërs 2:18

Kruisverwysings

  • +Heb 4:15
  • +Heb 7:25; Op 3:10

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Heb. 2:1Lu 8:15
Heb. 2:1Ps 73:2; Heb 3:12; 2Pe 3:17
Heb. 2:2Ga 3:19
Heb. 2:2De 4:3; Jud 5
Heb. 2:3Heb 10:28, 29
Heb. 2:3Mr 1:14
Heb. 2:4Han 2:22
Heb. 2:41Kor 12:11
Heb. 2:5Han 17:31; 2Pe 3:13
Heb. 2:6Ps 144:3
Heb. 2:8Ps 8:4-6
Heb. 2:8Mt 28:18; 1Kor 15:27; Ef 1:22
Heb. 2:81Pe 3:22
Heb. 2:8Ps 110:1
Heb. 2:9Flp 2:7
Heb. 2:9Op 5:9
Heb. 2:9Jes 53:5, 8; Ro 5:17; 1Ti 2:5, 6
Heb. 2:10Ro 8:18, 19; 2Kor 6:18
Heb. 2:10Han 5:31; Heb 12:2
Heb. 2:10Lu 24:26; Heb 5:8
Heb. 2:11Joh 17:19; Heb 10:14
Heb. 2:11Joh 20:17
Heb. 2:11Mt 12:50; Ro 8:29
Heb. 2:12Ps 22:22
Heb. 2:13Jes 8:17
Heb. 2:13Jes 8:18
Heb. 2:14Joh 1:14
Heb. 2:14Job 1:19
Heb. 2:14Ge 3:15; Lu 10:18; Joh 8:44; 1Jo 3:8; Op 12:9
Heb. 2:15Jes 25:8; Ro 8:20, 21; 1Kor 15:26
Heb. 2:16Ga 3:29
Heb. 2:17Flp 2:7
Heb. 2:17Ro 3:25; 1Jo 2:1, 2; 4:10
Heb. 2:17Ro 5:10
Heb. 2:18Heb 4:15
Heb. 2:18Heb 7:25; Op 3:10
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Hebreërs 2:1-18

Aan die Hebreërs

2 Daarom is dit nodig dat ons meer as die gewone aandag skenk aan die dinge wat ons gehoor het,+ sodat ons nooit wegdryf nie.+ 2 Want as die woord wat deur middel van engele verkondig is,+ vervul is sodat elke oortreding en ongehoorsame daad in ooreenstemming met geregtigheid gestraf is,+ 3 hoe sal ons dan kan vlug as ons so ’n groot redding laat verbygaan het?+ Want dit is eers deur middel van ons Here bekend gemaak+ en is vir ons bevestig deur dié wat hom gehoor het. 4 God het ook saam getuig deur tekens en wonderwerke en allerhande kragtige werke te doen+ en deur die heilige gees volgens sy wil uit te deel.+

5 Want hy het die toekomstige bewoonde aarde waarvan ons praat,+ nie aan engele onderwerp nie. 6 Maar iemand het êrens getuig: “Wat is die mens dat u aan hom dink, of ’n mensekind dat u vir hom sorg?+ 7 U het hom ’n bietjie laer as engele gemaak. U het hom met heerlikheid en eer gekroon en hom oor die werke van u hande aangestel. 8 U het alles onder sy voete geplaas.”+ Deur alles aan hom te onderwerp,+ het God niks uitgesluit wat nie aan hom onderwerp is nie.+ Maar nou sien ons nog nie dat alles aan hom onderwerp is nie.+ 9 Maar ons sien wel dat Jesus, wat ’n bietjie laer as engele gemaak is,+ met heerlikheid en eer gekroon is omdat hy die dood ondergaan het.+ Deur God se onverdiende goedheid het hy die dood vir elke mens ervaar.+

10 Om baie kinders tot heerlikheid te lei,+ het die Een vir wie alles is en deur wie alles is, dit gepas gevind om die een deur wie redding vir hulle moontlik gemaak is,*+ tot volmaaktheid te bring deur hom te laat ly.+ 11 Want die een wat heilig sowel as dié wat geheilig word,+ is almal afstammelinge van dieselfde vader,+ en daarom is hy nie skaam om hulle broers te noem nie,+ 12 want hy sê: “Ek sal u naam aan my broers bekend maak. Ek sal u in die gemeente loof deur liedere te sing.”+ 13 En hy sê ook: “Ek sal op hom vertrou.”+ En ook: “Kyk! Ek en die jong kinders, wat Jehovah* my gegee het.”+

14 Aangesien die “jong kinders” dan vlees en bloed is, het hy ook vlees en bloed geword+ sodat hy deur sy dood die een kan vernietig wat die vermoë het om die dood te veroorsaak,+ naamlik die Duiwel,+ 15 en sodat hy almal kan bevry wat hulle hele lewe lank slawe was omdat hulle bang was vir die dood.+ 16 Want in werklikheid help hy nie engele nie, maar Abraham se nageslag.*+ 17 Gevolglik moes hy in alle opsigte soos sy “broers” word.+ So kon hy ’n genadige en getroue hoëpriester in die diens van God word om ’n versoeningsoffer+ vir die sondes van die volk te bring.+ 18 Hy het self gely toe hy getoets is,+ en daarom kan hy dié help wat getoets word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel