Matteus 2:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Hy het in ’n stad met die naam Naʹsaret gaan woon,+ sodat vervul sou word wat deur middel van die profete gesê is: “Hy sal ’n Nasarener*+ genoem word.”
23 Hy het in ’n stad met die naam Naʹsaret gaan woon,+ sodat vervul sou word wat deur middel van die profete gesê is: “Hy sal ’n Nasarener*+ genoem word.”