Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 11:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Daar sal ’n takkie+ groei uit die stomp van Isai,+

      en ’n spruit+ uit sy wortels sal vrug dra.

  • Jesaja 53:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Hy sal soos ’n takkie+ voor hom* opkom, soos ’n wortel in dorre grond.

      Hy het nie ’n indrukwekkende vorm of enige prag nie.+

      En wanneer ons hom sien, trek sy voorkoms ons nie tot hom aan nie.

  • Jeremia 23:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 “Die dae kom,” sê Jehovah, “wanneer ek vir Dawid ’n regverdige spruit*+ sal voortbring. En ’n koning sal regeer+ en insig toon en sal sorg dat daar geregtigheid en regverdigheid in die land is.+

  • Sagaria 3:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 “‘Luister asseblief, o hoëpriester Josua, jy en die priesters wat voor jou sit, want hierdie manne dien as ’n teken. Kyk, ek stuur my kneg,+ die Spruit!+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel