Lukas 22:47 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 47 Terwyl hy nog gepraat het, het ’n skare daar aangekom. Die man met die naam Judas, een van die Twaalf, het voor hulle geloop, en hy het na Jesus toe gekom om hom te soen.+
47 Terwyl hy nog gepraat het, het ’n skare daar aangekom. Die man met die naam Judas, een van die Twaalf, het voor hulle geloop, en hy het na Jesus toe gekom om hom te soen.+