Matteus 26:51 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 51 Maar een van die mans wat saam met Jesus was, het sy swaard uitgetrek en dit na die slaaf van die hoëpriester geswaai en sy oor afgekap.+ Markus 14:47 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 47 Maar een van die mans wat daar gestaan het, het sy swaard uitgetrek en dit na die slaaf van die hoëpriester geswaai en sy oor afgekap.+ Lukas 22:50 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 50 Een van hulle het selfs sy swaard na die slaaf van die hoëpriester geswaai en sy regteroor afgekap.+
51 Maar een van die mans wat saam met Jesus was, het sy swaard uitgetrek en dit na die slaaf van die hoëpriester geswaai en sy oor afgekap.+
47 Maar een van die mans wat daar gestaan het, het sy swaard uitgetrek en dit na die slaaf van die hoëpriester geswaai en sy oor afgekap.+
50 Een van hulle het selfs sy swaard na die slaaf van die hoëpriester geswaai en sy regteroor afgekap.+