Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 26:69, 70
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 69 Terwyl Petrus in die binnehof gesit het, het ’n diensmeisie na hom toe gekom en gesê: “Jy was ook saam met Jesus die Galileër!”+ 70 Maar hy het dit voor hulle almal ontken en gesê: “Ek weet nie waarvan jy praat nie.”

  • Markus 14:69, 70
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 69 Toe die diensmeisie hom sien, het sy weer vir die mense wat daar staan, begin sê: “Hy is een van hulle.” 70 Hy het dit weer ontken. En ná ’n rukkie het die mense wat daar gestaan het, weer vir Petrus begin sê: “Jy is beslis een van hulle, want jy is ’n Galileër.”

  • Lukas 22:58
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 58 Ná ’n rukkie het iemand anders wat hom gesien het, gesê: “Jy is ook een van hulle.” Maar Petrus het vir die man gesê: “Ek is nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel