Johannes 18:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Toe het Simon Petrus, wat ’n swaard gehad het, dit uitgetrek en dit na die slaaf van die hoëpriester geswaai en sy regteroor afgekap.+ Die naam van die slaaf was Malgus.
10 Toe het Simon Petrus, wat ’n swaard gehad het, dit uitgetrek en dit na die slaaf van die hoëpriester geswaai en sy regteroor afgekap.+ Die naam van die slaaf was Malgus.