55 En daar was baie vrouens wat alles van ’n afstand af dopgehou het. Hulle het saam met Jesus gegaan toe hy Galileʹa verlaat het om hom te bedien.+ 56 Onder hulle was Maria Magdaleʹna en Maria, wat die ma van Jakobus en Joses was, asook die ma van die seuns van Sebedeʹus.+