Matteus 20:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Toe het die ma van die seuns van Sebedeʹus+ saam met haar seuns na hom toe gekom en aan hom eer bewys* en iets van hom gevra.+ Johannes 19:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Maar Jesus se ma+ en sy ma se suster, asook Maria, die vrou van Klopas, en Maria Magdaleʹna het by sy folterpaal* gestaan.+
20 Toe het die ma van die seuns van Sebedeʹus+ saam met haar seuns na hom toe gekom en aan hom eer bewys* en iets van hom gevra.+
25 Maar Jesus se ma+ en sy ma se suster, asook Maria, die vrou van Klopas, en Maria Magdaleʹna het by sy folterpaal* gestaan.+