Johannes 13:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Een van die dissipels, die een vir wie Jesus lief was,+ het naby Jesus* gelê. Johannes 20:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Toe het sy gehardloop en vir Simon Petrus en die ander dissipel, vir wie Jesus lief was,+ gaan sê: “Hulle het die Here uit die graf weggeneem,+ en ons weet nie waar hulle hom neergelê het nie.”
2 Toe het sy gehardloop en vir Simon Petrus en die ander dissipel, vir wie Jesus lief was,+ gaan sê: “Hulle het die Here uit die graf weggeneem,+ en ons weet nie waar hulle hom neergelê het nie.”