Matteus 14:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Herodes* het Johannes vroeër gearresteer en hom geboei en hom in die tronk gesit weens Heroʹdias, die vrou van sy broer Filippus.+ Lukas 3:19, 20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Maar Johannes het Herodes, die distriksheerser, tereggewys oor sy broer se vrou, Heroʹdias, en oor al die goddelose dade wat hy gedoen het, en daarom het Herodes 20 nog iets slegs gedoen: Hy het Johannes in die tronk opgesluit.+
3 Herodes* het Johannes vroeër gearresteer en hom geboei en hom in die tronk gesit weens Heroʹdias, die vrou van sy broer Filippus.+
19 Maar Johannes het Herodes, die distriksheerser, tereggewys oor sy broer se vrou, Heroʹdias, en oor al die goddelose dade wat hy gedoen het, en daarom het Herodes 20 nog iets slegs gedoen: Hy het Johannes in die tronk opgesluit.+