Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 43:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 “Julle is my getuies,”+ sê Jehovah,

      “ja, my kneg wat ek uitgekies het+

      sodat julle my kan ken en geloof in my kan hê,*

      en sodat julle kan verstaan dat ek dieselfde is.+

      Voor my is geen God gevorm nie,

      en ná my was daar nie een nie.+

  • Lukas 24:48
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 48 Julle moet getuies van hierdie dinge wees.+

  • Johannes 15:26, 27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Wanneer die helper kom wat ek van die Vader na julle toe sal stuur, die gees van die waarheid,+ wat van die Vader af kom, sal daardie een van my getuig,+ 27 en julle moet ook van my getuig,+ omdat julle van die begin af saam met my was.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel