Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 15
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Johannes

      • Illustrasie van ware wingerdstok (1-10)

      • Gebod om lief te hê soos Christus (11-17)

        • ‘Niemand het groter liefde as dit nie’ (13)

      • Die wêreld haat Jesus se dissipels (18-27)

Johannes 15:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesus – Die weg, bl. 276

    Die Wagtoring,

    2002/2/1, bl. 17-18

    1990/8/15, bl. 8

    “Hele Skrif”, bl. 198

Johannes 15:2

Kruisverwysings

  • +2Pe 1:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/5, bl. 14

    Die Wagtoring,

    2006/6/15, bl. 19

    2003/2/1, bl. 19

    2002/2/1, bl. 18

    1990/8/15, bl. 8

Johannes 15:3

Kruisverwysings

  • +Joh 13:10; 17:17

Johannes 15:4

Kruisverwysings

  • +Joh 6:56; 1Kor 12:27; Ef 4:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesus – Die weg, bl. 276

    Die Wagtoring,

    2002/2/1, bl. 18

Johannes 15:5

Kruisverwysings

  • +Joh 15:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesus – Die weg, bl. 276

    Die Wagtoring,

    1990/8/15, bl. 8

Johannes 15:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/6/15, bl. 18-19

Johannes 15:7

Kruisverwysings

  • +Mt 7:7; Joh 16:23

Johannes 15:8

Kruisverwysings

  • +Mt 5:16; Joh 13:35; Flp 1:9, 11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/5, bl. 14, 18

    Die Wagtoring,

    2011/4/15, bl. 18

    2006/6/15, bl. 18-19

    2004/1/1, bl. 9

    2003/2/1, bl. 18-23

    1990/8/15, bl. 8

    Koninkryksbediening,

    2007/6, bl. 1

Johannes 15:9

Kruisverwysings

  • +Joh 3:35

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/5, bl. 18-19

    Die Wagtoring,

    2003/3/15, bl. 6-7

Johannes 15:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 17

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/5, bl. 18-19

    Jesus – Die weg, bl. 276

Johannes 15:11

Kruisverwysings

  • +Joh 16:24; 17:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/5, bl. 20

Johannes 15:12

Kruisverwysings

  • +Mr 12:31; Joh 13:34; 1Te 4:9; 1Pe 4:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 18

    Jesus – Die weg, bl. 276

    Die Wagtoring,

    2005/1/1, bl. 10-11

    1999/9/15, bl. 24

Johannes 15:13

Voetnote

  • *

    Of “siel”.

Kruisverwysings

  • +Joh 10:11; Ro 5:7, 8; Ef 5:1, 2; 1Jo 3:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 17

    Jesus – Die weg, bl. 276

    Die Wagtoring,

    2006/10/1, bl. 21

    1999/9/15, bl. 24

    1990/8/15, bl. 8

    1987/2/15, bl. 12

    Ontwaak!,

    1998/10/22, bl. 22

Johannes 15:14

Kruisverwysings

  • +Mt 12:50; Joh 14:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 17

    Die Wagtoring,

    2009/10/15, bl. 13

Johannes 15:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2019/4, bl. 11

    Jesus – Die weg, bl. 276-277

    Die Wagtoring,

    2011/11/15, bl. 29

    2009/10/15, bl. 13

    1988/6/15, bl. 31

Johannes 15:16

Kruisverwysings

  • +Joh 14:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/5, bl. 21

    “Hele Skrif”, bl. 198

Johannes 15:17

Kruisverwysings

  • +Joh 13:34; 1Jo 3:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/1/1, bl. 10-11

Johannes 15:18

Kruisverwysings

  • +Mt 10:22; Joh 17:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 59

Johannes 15:19

Kruisverwysings

  • +Jak 4:4
  • +Lu 6:22; Joh 17:14; 1Pe 4:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 45

    Die Wagtoring,

    2006/3/15, bl. 30

    1997/11/1, bl. 13-18

    1993/7/1, bl. 3-7

    Ontwaak!—1997,

    1997/9/8, bl. 12-13

    Verkondigers, bl. 673

    Redenering, bl. 437-438

    Ware vrede, bl. 124-125

Johannes 15:20

Kruisverwysings

  • +Mt 5:11; 10:22; 24:9; 2Ti 3:12; 1Pe 2:21

Johannes 15:21

Kruisverwysings

  • +Joh 16:2, 3

Johannes 15:22

Kruisverwysings

  • +Joh 9:41
  • +Mt 11:21

Johannes 15:23

Kruisverwysings

  • +Joh 5:23; 1Jo 2:23

Johannes 15:24

Kruisverwysings

  • +Mt 11:23; Joh 7:31; 11:47

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesus – Die weg, bl. 277

    Die Wagtoring,

    1990/8/15, bl. 9

Johannes 15:25

Kruisverwysings

  • +Ps 35:19; 69:4; Lu 23:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/8/15, bl. 11

    1986/8/15, bl. 21

Johannes 15:26

Kruisverwysings

  • +Lu 24:49; Joh 14:26
  • +1Jo 5:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1992/9/15, bl. 15-16

Johannes 15:27

Kruisverwysings

  • +Lu 24:48; Han 1:8; 2:22; 5:32

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Joh. 15:22Pe 1:8
Joh. 15:3Joh 13:10; 17:17
Joh. 15:4Joh 6:56; 1Kor 12:27; Ef 4:16
Joh. 15:5Joh 15:16
Joh. 15:7Mt 7:7; Joh 16:23
Joh. 15:8Mt 5:16; Joh 13:35; Flp 1:9, 11
Joh. 15:9Joh 3:35
Joh. 15:11Joh 16:24; 17:13
Joh. 15:12Mr 12:31; Joh 13:34; 1Te 4:9; 1Pe 4:8
Joh. 15:13Joh 10:11; Ro 5:7, 8; Ef 5:1, 2; 1Jo 3:16
Joh. 15:14Mt 12:50; Joh 14:23
Joh. 15:16Joh 14:13
Joh. 15:17Joh 13:34; 1Jo 3:23
Joh. 15:18Mt 10:22; Joh 17:14
Joh. 15:19Jak 4:4
Joh. 15:19Lu 6:22; Joh 17:14; 1Pe 4:4
Joh. 15:20Mt 5:11; 10:22; 24:9; 2Ti 3:12; 1Pe 2:21
Joh. 15:21Joh 16:2, 3
Joh. 15:22Joh 9:41
Joh. 15:22Mt 11:21
Joh. 15:23Joh 5:23; 1Jo 2:23
Joh. 15:24Mt 11:23; Joh 7:31; 11:47
Joh. 15:25Ps 35:19; 69:4; Lu 23:22
Joh. 15:26Lu 24:49; Joh 14:26
Joh. 15:261Jo 5:6
Joh. 15:27Lu 24:48; Han 1:8; 2:22; 5:32
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Johannes 15:1-27

Volgens Johannes

15 “Ek is die ware wingerdstok, en my Vader is die landbouer. 2 Hy neem elke takkie in my weg wat nie vrugte dra nie, en hy maak elke takkie skoon wat wel vrugte dra, sodat dit nog meer vrugte kan dra.+ 3 Julle is reeds skoon weens die woorde wat ek vir julle gesê het.+ 4 Bly in eenheid met my, en ek sal in eenheid met julle bly. ’n Takkie kan nie vanself vrugte dra as dit nie in die wingerdstok bly nie, en net so kan julle ook nie vrugte dra as julle nie in eenheid met my bly nie.+ 5 Ek is die wingerdstok, en julle is die takkies. As iemand in eenheid met my bly en ek in eenheid met hom, sal hy baie vrugte dra,+ want sonder my kan julle niks doen nie. 6 As iemand nie in eenheid met my bly nie, sal hy soos ’n takkie wees wat uitgegooi en uitgedroog is. Die mense maak sulke takkies bymekaar en gooi dit in die vuur, en dit word verbrand. 7 As julle in eenheid met my bly en my woorde in julle bly, kan julle vra wat julle ook al wil, en dit sal aan julle gegee word.+ 8 As julle baie vrugte bly dra en bewys dat julle my dissipels is, gee dit eer aan my Vader.+ 9 Net soos die Vader my liefgehad het,+ het ek julle liefgehad. Bly in my liefde. 10 As julle my gebooie gehoorsaam, sal julle in my liefde bly, net soos ek die Vader se gebooie gehoorsaam het en in sy liefde bly.

11 “Ek het hierdie dinge vir julle gesê sodat julle die vreugde wat ek het, ten volle kan ervaar.+ 12 Dít is my gebod: Julle moet mekaar liefhê net soos ek julle liefgehad het.+ 13 Niemand het groter liefde as iemand wat sy lewe* vir sy vriende gee nie.+ 14 Julle is my vriende as julle doen wat ek julle beveel.+ 15 Ek noem julle nie meer slawe nie, want ’n slaaf weet nie wat sy meester doen nie. Maar ek noem julle vriende, want ek het julle alles vertel wat ek by my Vader gehoor het. 16 Julle het my nie uitgekies nie, maar ek het julle uitgekies, en ek het julle aangestel om te gaan en aan te hou om vrugte te dra – vrugte wat blywend sal wees – sodat wat julle die Vader ook al in my naam vra, hy vir julle sal gee.+

17 “Ek beveel julle hierdie dinge sodat julle mekaar kan liefhê.+ 18 As die wêreld julle haat, weet julle dat dit my gehaat het voordat dit julle gehaat het.+ 19 As julle deel van die wêreld was, sou die wêreld lief wees vir wat syne is. Omdat julle egter geen deel van die wêreld is nie,+ maar ek julle uit die wêreld uitgekies het, haat die wêreld julle.+ 20 Onthou wat ek vir julle gesê het: ’n Slaaf is nie groter as sy meester nie. As hulle my vervolg het, sal hulle julle ook vervolg.+ As hulle my woord gehoorsaam het, sal hulle julle woord ook gehoorsaam. 21 Maar hulle sal al hierdie dinge aan julle doen as gevolg van my naam, omdat hulle die Een wat my gestuur het, nie ken nie.+ 22 As ek nie gekom het en met hulle gepraat het nie, sou hulle geen sonde hê nie,+ maar nou het hulle geen verskoning vir hulle sonde nie.+ 23 Enigiemand wat my haat, haat ook my Vader.+ 24 Ek het werke onder hulle gedoen wat niemand anders gedoen het nie. As ek dit nie gedoen het nie, sou hulle geen sonde gehad het nie,+ maar nou het hulle my sowel as my Vader gesien en gehaat. 25 Maar dit het gebeur sodat wat in hulle Wet geskryf is, vervul kan word: ‘Hulle het my sonder rede gehaat.’+ 26 Wanneer die helper kom wat ek van die Vader na julle toe sal stuur, die gees van die waarheid,+ wat van die Vader af kom, sal daardie een van my getuig,+ 27 en julle moet ook van my getuig,+ omdat julle van die begin af saam met my was.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel