Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 11:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 In daardie tyd het Jesus gesê: “Ek loof u in die openbaar, Vader, Here van hemel en aarde, omdat u hierdie dinge vir die wyse en geleerde* mense weggesteek het en dit aan jong kinders geopenbaar het.+

  • 1 Korintiërs 1:26, 27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Broers, dink aan die tyd toe julle geroep is. Nie baie van julle was wys in die oë van mense* nie,+ nie baie was magtig nie, nie baie was uit ’n belangrike familie* nie.+ 27 God het eerder die belaglike dinge van die wêreld uitgekies sodat hy die wyse mense kan laat skaam word, en hy het die swak dinge van die wêreld uitgekies sodat hy die sterk dinge kan laat skaam word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel