Johannes 7:48 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 48 Nie een van ons leiers of van die Fariseërs het geloof in hom gestel nie.+ Jakobus 2:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Luister, my geliefde broers. Het God nie dié wat in die oë van die wêreld arm is, gekies om ryk in geloof+ te wees en om erfgename te wees van die Koninkryk wat hy belowe het aan dié wat hom liefhet nie?+
5 Luister, my geliefde broers. Het God nie dié wat in die oë van die wêreld arm is, gekies om ryk in geloof+ te wees en om erfgename te wees van die Koninkryk wat hy belowe het aan dié wat hom liefhet nie?+