11 Want in ses dae het Jehovah die hemel, die aarde, die see, en alles wat in hulle is, gemaak, en op die sewende dag het hy begin rus.+ Daarom het Jehovah die Sabbatdag geseën en dit geheilig.
6 “U alleen is Jehovah,+ en u het die hemel gemaak, selfs die hoogste hemele en die hele leërmag daarvan, die aarde en alles wat daarop is, die seë en alles wat daarin is. En u hou dit alles aan die lewe, en die leërmag van die hemel buig voor u neer.