Handelinge 4:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Toe hulle dit hoor, het hulle saam tot God gebid en gesê: “Soewereine Heer, u is die Een wat die hemel en die aarde en die see en alles daarin gemaak het,+ Openbaring 14:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Hy het met ’n harde stem gesê: “Vrees God en verheerlik hom, want die uur van oordeel deur hom het aangebreek.+ Aanbid dus die Een wat die hemel en die aarde en die see+ en die fonteine gemaak het.”
24 Toe hulle dit hoor, het hulle saam tot God gebid en gesê: “Soewereine Heer, u is die Een wat die hemel en die aarde en die see en alles daarin gemaak het,+
7 Hy het met ’n harde stem gesê: “Vrees God en verheerlik hom, want die uur van oordeel deur hom het aangebreek.+ Aanbid dus die Een wat die hemel en die aarde en die see+ en die fonteine gemaak het.”