17 As dit gebeur, kan ons God wat ons dien, ons uit die brandende vuuroond en uit u hand red, o koning.+18 Maar selfs as hy dit nie doen nie, moet u weet, o koning, dat ons nie u gode sal dien of die goue beeld sal aanbid wat u opgerig het nie.”+
19 Maar Petrus en Johannes het vir hulle gesê: “Oordeel self of dit in God se oë reg is om na julle te luister eerder as na God. 20 Maar ons kan nie ophou praat oor die dinge wat ons gesien en gehoor het nie.”+