Handelinge 16:1, 2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Toe het hy in Derbe en ook in Listra+ aangekom. Daar was ’n dissipel met die naam Timoʹteus,+ die seun van ’n gelowige Joodse vrou maar van ’n Griekse pa, 2 en die broers in Listra en Ikoʹnium het goeie dinge oor hom gesê. 1 Timoteus 3:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Hy moet ook ’n goeie reputasie* hê onder mense buite die gemeente,+ sodat hy nie in die skande kom en in ’n strik van die Duiwel beland nie.
16 Toe het hy in Derbe en ook in Listra+ aangekom. Daar was ’n dissipel met die naam Timoʹteus,+ die seun van ’n gelowige Joodse vrou maar van ’n Griekse pa, 2 en die broers in Listra en Ikoʹnium het goeie dinge oor hom gesê.
7 Hy moet ook ’n goeie reputasie* hê onder mense buite die gemeente,+ sodat hy nie in die skande kom en in ’n strik van die Duiwel beland nie.