Lukas 24:51 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 51 Terwyl hy hulle geseën het, is hy van hulle geskei en na die hemel opgeneem.+ Handelinge 1:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Nadat hy hierdie dinge gesê het, is hy voor hulle oë van die aarde af opgelig, en ’n wolk het hom bedek, en hulle kon hom nie meer sien nie.+
9 Nadat hy hierdie dinge gesê het, is hy voor hulle oë van die aarde af opgelig, en ’n wolk het hom bedek, en hulle kon hom nie meer sien nie.+