2 Korintiërs 11:32, 33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 In Damaskus het die goewerneur wat onder koning Areʹtas was, die stad bewaak om my gevange te neem, 33 maar ek is in ’n mandjie* deur ’n venster in die stadsmuur laat sak,+ en ek het ontsnap.
32 In Damaskus het die goewerneur wat onder koning Areʹtas was, die stad bewaak om my gevange te neem, 33 maar ek is in ’n mandjie* deur ’n venster in die stadsmuur laat sak,+ en ek het ontsnap.