Handelinge 9:3, 4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Toe hy naby Damaskus gekom het, het daar skielik ’n lig uit die hemel op hom geskyn,+ 4 en hy het op die grond geval en gehoor hoe ’n stem vir hom vra: “Saul, Saul, hoekom vervolg jy my?” 1 Korintiërs 9:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Is ek nie vry nie? Is ek nie ’n apostel nie? Het ek nie Jesus, ons Here, gesien nie?+ Is julle nie my werk in die Here nie?
3 Toe hy naby Damaskus gekom het, het daar skielik ’n lig uit die hemel op hom geskyn,+ 4 en hy het op die grond geval en gehoor hoe ’n stem vir hom vra: “Saul, Saul, hoekom vervolg jy my?”
9 Is ek nie vry nie? Is ek nie ’n apostel nie? Het ek nie Jesus, ons Here, gesien nie?+ Is julle nie my werk in die Here nie?