3 Toe hy naby Damaskus gekom het, het daar skielik ’n lig uit die hemel op hom geskyn,+ 4 en hy het op die grond geval en gehoor hoe ’n stem vir hom vra: “Saul, Saul, hoekom vervolg jy my?” 5 Hy het gevra: “Wie is u, Here?” Die stem het gesê: “Ek is Jesus,+ die een wat jy vervolg.+