-
Handelinge 4:9, 10Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 as ons vandag ondervra word oor ’n goeie daad aan ’n kreupel man+ en julle wil weet wie hierdie man gesond gemaak het, 10 laat dit dan aan julle almal en aan die hele volk Israel bekend wees dat hierdie man hier gesond voor julle staan in die naam van Jesus Christus die Nasarener,+ wat julle aan ’n paal gehang het+ maar wat God uit die dood opgewek het.+
-