Matteus 28:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Jesus het nader gekom en vir hulle gesê: “Alle gesag in die hemel en op die aarde is aan my gegee.+ Romeine 14:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Want Christus het gesterf en weer lewend geword om Here oor die dooies sowel as die lewendes te wees.+ Openbaring 19:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Ek het gesien dat die hemel oop is, en kyk! ’n wit perd.+ En die een wat daarop sit, word Getrou+ en Betroubaar+ genoem, en hy oordeel en voer oorlog in regverdigheid.+ Openbaring 19:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Op sy bo-kleed, ja, op sy bobeen, is ’n naam geskryf: Koning van die konings en Here van die here.+
18 Jesus het nader gekom en vir hulle gesê: “Alle gesag in die hemel en op die aarde is aan my gegee.+
9 Want Christus het gesterf en weer lewend geword om Here oor die dooies sowel as die lewendes te wees.+
11 Ek het gesien dat die hemel oop is, en kyk! ’n wit perd.+ En die een wat daarop sit, word Getrou+ en Betroubaar+ genoem, en hy oordeel en voer oorlog in regverdigheid.+
16 Op sy bo-kleed, ja, op sy bobeen, is ’n naam geskryf: Koning van die konings en Here van die here.+