Hebreërs 10:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Die Wet is ’n skaduwee+ van die toekomstige goeie dinge,+ maar nie die werklikheid van daardie dinge nie. Daarom kan dit* aanbidders nooit, deur dieselfde offerandes wat jaar ná jaar geoffer word, tot volmaaktheid bring nie.+
10 Die Wet is ’n skaduwee+ van die toekomstige goeie dinge,+ maar nie die werklikheid van daardie dinge nie. Daarom kan dit* aanbidders nooit, deur dieselfde offerandes wat jaar ná jaar geoffer word, tot volmaaktheid bring nie.+