Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 28:3-6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Maar toe Paulus ’n bondel hout bymekaarmaak en op die vuur gooi, het ’n slang uitgekom as gevolg van die hitte en aan sy hand vasgebyt. 4 Toe die eilandbewoners die giftige dier aan sy hand sien hang, het hulle vir mekaar begin sê: “Hierdie man is vir seker ’n moordenaar, en al het hy nie in die see gesterf nie, het Geregtigheid* hom nie toegelaat om te bly lewe nie.” 5 Maar hy het die slang in die vuur afgeskud en niks oorgekom nie. 6 Hulle het verwag dat hy sou opswel of skielik dood sou neerval. Nadat hulle ’n lang ruk gewag het en gesien het dat hy niks oorgekom het nie, het hulle van opinie verander en begin sê dat hy ’n god is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel